feedback 26 – 28 April 2013

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Excellent

Time (quality!) with my husband.
Honesty in which it was presented.
Work emosions
Everything
Creativeness
Die prakties uitvoerbaarheid
Lekker gelag en ‘n lekker gees onder die groep.
Baie gemaklik gevoel
To apply as you learn.
The dialog is a very useful tool
All of it
Die Spontaniteit en modelering
Die “gees” waarin dit geskied het
Die lesings
Dat ons as man en vrou kan stilstaan by mekaar se lewens en dit absoluut tenvolle inneem en meer leer van mekaar
Die samesyn in die groep
Visualisation of partner as child & section on sexual relationship
Om te weet dat my man en ek leer om mekaar beter te verstaan en te interpreer
Sondagoggend se sessie
Spending quality time with my wife
Praktiese voorbeelde wat gebruik word
Demo’s en video clips was uitstekend
Die kinderwonde en hoe dit my vandag affekteer
Die seksuele vergelyking tussen man en vrou
Mother tonque

Stay as you are
None
Imago put new go in our marriage
Skilled presenters make it easier to learn and adapt to your own personal life
Excellent team and openess to connect to attendees.
Useful tools to save time and have a safe space to attend to issues in the mariage
Francois & Riana was well organized and great at knowing everything we asked off them
Excellent
Advertise more widely
A two months follow-up for 1 day

Perfect presented (presenters) for the content
Excellent, warm presenters who did an excellent job!
Calm and in control
A need for every married couple
Professional
Caring
Die aanbieders is uitstekend, dankie
They were excellent, I would really recommend them
Loved the energy, examples and team work!
Outstanding people – a wonderful example of what we are here for
Baie goed aangebied
Dankie vir julle eerlikheid en menslikheid. Hou so aan!
Hulle is mense wat in ander mense waarlik belangstel
Uitstekend! Hulle doen dit met passie
They were excellent!
Baie vriendelik, oop en het BAIE kennis en raad – kan nie dink dat iemand kan skei as hul onderdeur hierdie 2 paar geseënde hande deur is nie. Lieflik!!
Baie goed en professioneel
All very good
Baie gefokus en aanpasbaar gedurende die workshop
Dis maklik om oop te maak omdat Riana so ‘n warm mens is.
Baie goed en stel hulself baie bloot – Eerlik & nederig!
Very loveable couple, great example for us
Francois en Riana is goeie voorbeelde van gelukkige huwelike,baie goeie praktiese voorbeelde gebruik
Baie dankie, julle was PUIK! Ons het elke oomblik geniet.
Die “egpaar” aanbieder konsep werk goed en is baie prakties en aktueel.
Well done.